Uses

The Polygraph Professionals operate throughout North Gauteng (Pretoria area) and the Limpopo province

Uses of polygraphy

Polygraphs tests are used to:

  • Investigate cases of missing or stolen assets, stock, money, equipment or other items,
  • Verify the authenticity and accuracy of a written statement or insurance claims
  • Confirm the truth of verbal statements given by witnesses or employees regarding incidents of accidental or deliberate damage to company property, of alleged vehicle hijacking or armed robbery, of internal theft or arson, or of allegations of sexual harassment
  • Verify the degree of involvement of a suspect in a crime and to confirm an innocent suspect’s alibi or version of events in an investigation

Aanwending van poligrafie

Poligraaftoetse word gebruik om:

  • Vermiste of gesteelde besittings, voorraad, geld, toerusting of ander items te ondersoek
  • Om die waarheid en akkuraatheid van geskrewe verslae of assuransie-eise te bevestig
  • Die waarheid te bepaal van mondelinge getuienis deur werknemers oor ondoelbewuste of doelbewuste skade verrigting aan toerusting, oor beweerde voertuigkapings of gewapende roof, oor voorvalle van interne diefstal of brandstigting, of na bewerings van seksuele intimidasie
  • Om verdagte persone se moontlike betrokkenheid by misdaad te bepaal en om ’n onskuldige verdagte se alibi of weergawe van gebeure te bevestig